|
REIZEN
VOOR DE NEDERLANDSE MARKT
REIZEN OP MAAT GEMAAKT
Ons geniet dit baie om 'n reis vir u "op maat" uit te werk!. Kontak ons met u navraag, en ons doen ons bes om 'n toer vir u te beplan wat u styl en sak sal pas. Ons het die volgende inligting nodig:
- Hoe groot is die groep?
- Wanneer wil u reis? (Maand / jaar)
- Hoeveel dae?
- Watter lande wil u sien - SA, Botswana, Namibië?
- Self-drive of begeleid?
PRYSE OP AANVRAAG
Kontak ons by info@exclusivsafaris.co.za
vir meer inligting.
|